Neon Uil Klaskamer Tema
R80,00
Welkom by ons Klaskamer Plakkate
Welkom by ons Klas Deur Plakkaat
Getalle 1 tot 20 Plakkate
Alfabet Plakkate
Maande van die Jaar Plakkate
Dae van die Week Plakkate
Seisoene Plakkate
Weer Plakkate
Verjaarsdag Kaarte
2D Vorms Plakkate
3D Vorms Plakkate
Boekomslae
Kleur Plakkate
Aanpasbare Naam Kaartjies
My Lyfie Plakkate
Emosie Plakkate
Ranggetalle Plakkate
Gelukkige Verjaarsdag Sertifikaat
Klaskamer Sigwoorde
Alle inhoud en materiaal wat op die Skool Pret-webwerf beskikbaar is, insluitend maar nie beperk nie tot teks, grafika, beelde, logo’s en sagteware, is die eiendom van Skool Pret of sy lisensiehouers en word deur kopiereg beskerm.
Produkte wat by Skool Pret gekoop word, is slegs vir persoonlike/klaskamergebruik. Hulle mag nie herverkoop, herverdeel of andersins vir kommersiële doeleindes gebruik word sonder uitdruklike skriftelike toestemming van Skool Pret nie.
Weens die aard van ons produkte, wat digitaal in formaat is, sal geen terugbetalings op aankope verwerk word nie. Alle verkope is finaal.
Geen kansellasies of verandering van produkte sal toegelaat word sodra jy die skakel ontvang het om jou aankoop af te laai nie.












