My Vakansie Besig Bly Boekie

R50,00

Hierdie boekie bevat 209 aktiwiteite om klein lyfies besig te hou hierdie vakansie.

Sluit in:

  • Vorms Aktiwiteite
  • Pas Bymekaar Aktiwiteite
  • Boots die Kleure Na Aktiwiteite
  • Kleur Volgens Getalle Aktiwiteite
  • Vind die Verskille Aktiwiteite
  • Doolhof Aktiwiteite
  • In Kleur Bladsye

 

 

Alle inhoud en materiaal wat op die Skool Pret-webwerf beskikbaar is, insluitend maar nie beperk nie tot teks, grafika, beelde, logo’s en sagteware, is die eiendom van Skool Pret of sy lisensiehouers en word deur kopiereg beskerm.

Produkte wat by Skool Pret gekoop word, is slegs vir persoonlike/klaskamergebruik. Hulle mag nie herverkoop, herverdeel of andersins vir kommersiële doeleindes gebruik word sonder uitdruklike skriftelike toestemming van Skool Pret nie.